<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>86</tempo>
<lyrics>[C1]
.  E         A         E    B    C#m
   Prys die Heer o my siel, o my siel
.  A            E     B
   Loof nou Sy grote Naam
.           A            E    A B  C#m
   Sing 'n lied vir die Heer, o my siel
.    A          B     E
   Loof nou Sy grote Naam

[V1]
.     A      E
 Die son kom op,
.        B    E
 dis 'n nuwe dagbreek
.    A       E       B       E
 Die tyd is hier om weer te sing
.    A       E
 Wat my mag tref
.        B    C#m
 en wat ookal voorlê
. A             E
 Mag ek steeds sing
.          B     E
 wanneer skemer kom

[C2]
.            A         E    B    C#m
   Prys die Heer o my siel, o my siel
.  A            E     B
   Loof nou Sy grote Naam
.           A            E    A B  C#m
   Sing 'n lied vir die Heer, o my siel
.    A          B     E
   Loof nou Sy grote Naam

[V2]
.   A        E        B        E
 U liefde's groot en geduld onmeetbaar
.A          E           B       E
 U Naam is groot en U hart is goed
.    A       E
 Vir al U goedheid
.         B     C#m
 sal ons aanhou lof sing
.  A     E            B       E
 10 000 redes vir my hart se lied

[C3]
.            A         E    B    C#m
   Prys die Heer o my siel, o my siel
.  A            E     B
   Loof nou Sy grote Naam
.           A            E    A B  C#m
   Sing 'n lied vir die Heer, o my siel
.    A          B     E
   Loof nou Sy grote Naam

[V3]
.   A       E          B    E
 En op die dag wat my lewe eindig
. A         E         B      E
 Die einde kom en my tyd is min
.    A        E         B      C#m
 Sal my lied dan vir U wees oneindig
.  A     E           B    E
 10 000 jaar en vir ewig meer

[C4]
.            A         E    B    C#m
   Prys die Heer o my siel, o my siel
.   A           E     B
   Loof nou Sy grote Naam
.           A            E    A B  C#m
   Sing 'n lied vir die Heer, o my siel
.    A          B     E
   Loof nou Sy grote Naam

[C5]
.           A            E    A B  C#m
   Sing 'n lied vir die Heer, o my siel
.    A          B     E
   Loof nou Sy grote Naam
.    A          B      E
   Loof nou Sy grote Naam</lyrics>
<title>Prys die Heer o my Siel</title>
<time_sig>4/4 S023</time_sig>
<aka>Tien Duisend Redes</aka>
<key>A</key>
<author>Jonas Myrin, Matt Redman</author>
</song>